Annual report of the Department of Public Health / Union of South Africa.
- South Africa. Department of Health
- Date:
- [1967]
Licence: Public Domain Mark
Credit: Annual report of the Department of Public Health / Union of South Africa. Source: Wellcome Collection.
18/76 (page 10)
![3.5.3 Benewens algemene funksies, word gesond- heidsdienste in Bantoedorpe, in die plattelandse gebiede van Noord-Transvaal en in die Oos-Caprivistrook ge- lewer en ook uitgebreide beheermaatreels ten opsigte van malaria en bilharzia toegepas. Die streek sluit tuis- lande van die Tswana-, die Noord-Sotho-, die Suid- Ndebele-, die Venda- en die Shangaan-volksgroep in. 3.6 Suid-Transvaalse Streek, Streekdirekteur, Johan¬ nesburg. 3.6.1 Landdrosdistrikte: Alberton Balfour Benoni Amersfoort Belfast Bethal Bloemhof Johannesburg Roodepoort Boksburg Kempton Park Schweizer-Reneke Brakpan Klerksdorp Springs Bronkhorstspruit Koster Standerton Carolina Krugersdorp Vanderbijlpark Christiana Lichtenburg Ventersdorp Coligny Middelburg Vereeniging Cullinan Nigel Volksrust Delareyville Oberholzer Wakkerstroom Delmas Piet Retief Waterval Boven Ermelo Potchefstroom Witbank Germiston Pretoria Wolmaransstad Heidelberg Randfontein 3.6.2 BEVOLKING (MIDDELJAARRAMING, 1967) Ouderdom. Blankes. ] Cleurlinge. Asiate. Bantoes. Alle jevolkingsgr oepe. M. V. T. M. V. T. M. V. T. M. V. T. M. V. T. Onder 20 jaar . Bo 20 jaar 318,882 438,558 303,016 448,887 621,898 887,445 34,007 18,567 35,138 29,101 69,145 57,668 19,425 15,325 18,586 33,964 38,011 29,289 965,343 950,022 717,142 680,796 1,682,485 1,630,818 1,337,657 1,422,472 1,073,882 1,192,748 2,411,539 2,615,220 Totaal . 757,440 751,903 1,509,343 62,574 64,239 126,813 34,750 32,550 67,300 _ 1,915,365 1,397,938 3,313,303 2,760,129 2,246,630 5,006,759 3.6.3 Benewens algemene funksies, word geondheids- dienste by Jan Smutslughawe, asook in Bantoedorpe en in die plattelandse gebiede van Suid-Transvaal gelewer. Met die snelle ontwikkeling van nywerhede en veral goudmyne is nywerheidshigiene belangrik in die streek. Die streek sluit beperkte gedeeltes van die Tswana- en die Suid-Ndebele-tuisland in. 4. DEMOGRAFIE Besonderhede ten opsigte van bevolkings- en lewen- statistiek is beskikbaar in die betrokke statistiese jaar- boeke van die Buro vir Statistiek. 5. EPIDEMIOLOGIE POLIOMIELITIS Onderstaande tabel toon die aantal gevalle van poliomielitis volgens ouderdoms- en bevolkingsgroepe wat gedurende die jare 1963 tot 1967 aangegee is: Bantoes. Totaal Alle ouder- doms- groepe Onder 5 jaar Bo 5 jaar Onder 5 jaar Bo 5 jaar 227 40 288 54 342 64 22 82 25 107 84 10 104 13 117 329 46 380 51 431 46 11 53 14 67 . 907 157 1,064 Jaar. 1963 1964 1965 1966 1967 Blankes. Onder 5 jaar 13 2 1 10 1 Bo 5 jaar 8 2 1 2 Kleurlinge. Onder 5 jaar 38 14 18 28 6 Bo 5 jaar 5 1 1 2 1 Asiate. Onder 5 jaar 10 2 1 13 0 Bo 5 jaar 1 2 0 2 0 Groottotaal Uit die tabel is dit duidelik dat in elke bevolkings- groep die oorgrote meerderheid van gevalle gedurende die tydperk van vyf jaar in die ouderdomsgroep onder 5 jaar voorgekom het en dat 907 of 86.3% van die groot¬ totaal van 1,064 gevalle kinders onder die vyfjarige ouderdom was. Hierdie kinders is gebore in die tydperk na die nasionale immuniseringsveldtog wat in 1961 van stapel gestuur is, en die feit dat so baie jong kinders polio opgedoen het, kan grotendeels toegeskryf word aan onkunde of oordrewe gerustheid van die kant van ouers en voogde ten opsigte van immunisering teen poliomielitis ten spyte daarvan dat immunisering sedert 27 Desember 1963 verpligtend is. Fasiliteite vir die gratis toediening van die slukstof word deur plaaslike owerhede dwarsdeur die land by hul klinieke beskikbaar gestel. Op die platteland lewer die distriksgeneeshere van die Departement van Gesondheid dieselfde diens, en personeel van die streekkantore van die Departement stel die poliosluk- entstof kwartaalliks by die verskillende immuniserings- punte beskikbaar vir alle bevolkingsgroepe, seifs op die mees afgelee plekke in die land. MALARIA Die gevalle van malaria wat deur die gewone kanale aangemeld is, word in onderstaande tabel aangetoon: Jaar. Blankes. Bantoes. Kleur¬ linge. Asiate. Totaal. 1963 . . . 38 154 2 194 1964 . . . 23 104 — 1 128 1965 . . . 33 83 4 3 123 1966 . . . 40 388 — 2 430 1967 . . . 153 597 2 9 761 Die toename in 1966 en 1967 is te wyte aan die be- sonder gunstige reenval in die 1966/67-reenseisoen, en hierdie gevalle het hoofsaaklik in Noord- en Noordoos- Transvaal en in Noord-Natal voorgekom. Die meeste gevalle van malaria onder Blankes het die siekte opge¬ doen buite die Republiek.](https://iiif.wellcomecollection.org/image/b31477409_0018.jp2/full/800%2C/0/default.jpg)